GPS koordinaat:
S 26°43` 50 E 27° 05` 09
Baie welkom by ons gemeente!
'n Gemeente van Jesus Christus vir oud en jonk!
Eredienste Sondae om 09:00 en 18:30
Kinderkerke Die 3 kinderkerke vergader weekliks om 9:00. Daar is 'n Voorskoolse groep, Graad 1-3 en Graad 4-6. Klik hier vir info en fotos...
Weekprogram / Nuusbrief Klik hier vir Onder Ons Klik hier vir weekprogram
Unieke muur skildery
Phillip Martin het in 2010 by ons gekuier en 'n unieke muur skildery gemaak...(meer)
Suiderkruis Oase
Kom vind rus by Suiderkruis Oase...(meer)
Elektroniese Nuusbrief
jy kan weekliks op hoogte bly van nuus en gebeure in Suiderkruis Gemeente. klik hier om te registreer...
Fotos uit 2011
Besoek gerus ons fotoblad vir 'n foto-oorsig van 2011...dis net 'n paar foto's uit die honderde wat geneem is...