Vertoon die beste by skermresolusie 1152 x 864 in Internet Explorer 7

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

  Druk F5 om nuutste bladsy te laai...
Tuis
Nuusbrief
Personeel
Preekbeurte
Kalender
Kinderkerke
Proformas
Preke
Hulpmiddels
Bybel-soektog
Fotos
Roelie vd Spuy
Kontak
Ek wil 'n bydrae maak
Padkaart
 
Skakels:
Reon Du Plooy
Coenie Calitz
Visualpraise
MinistryMall
Hulp vir skribas
Kerknuus
 

GPS koordinaat:

S 26°43` 50” E 27° 05` 09”

 
Roetekaart
Kalender 2012
Week program
 
Facebook

 

logo

Content on this page requires a newer version of Adobe Flash Player.

Get Adobe Flash player

 

Suiderkruis Oase bied aan u ‘n geleentheid om met iemand wat u taal, kultuur en geloof ken hartsake te gesels. Berading word deur Dr Emmerentia du Plessis, ‘n psigiatriese verpleegspesialis, gratis aangebied. Emmerentia volg ‘n wetenskaplike raamwerk waarvolgens sy na elke besoeker luister op ‘n nie-veroordelende en vertroulike wyse, saamwerk om doelwitte te stel en verskillende oplossings te oorweeg. Hierdie benadering het ‘n onmiddelike terapeutiese effek deurdat die besoeker hoop ervaar. As verpleegkundige het Emmerentia kennis van fisieke, emosionele en geestelike aspekte van menswees, en kan vanuit ‘n heelmens-siening berading doen. Berading word in ‘n stil, rustige, veilige terapeutiese omgewing aangebied.

Vir meer inligting oor van die tegnieke wat sy gebruik, besoek gerus:
Theophostic Prayer Ministry: http://www.ftf-rsa.co.za/
Hantering van verlies en trauma: http://www.holdthedoor.com/others/
Kleurterapie: http://www.rapport.co.za/MyTyd/Nuus/Kleur-van-jou-hart-20100917
Snoezelenterapie: www.rompa.com

fotos

     
     
Webblad ontwerp: Coenie Calitz (www.coeniecalitz.com)