SUIDERKRUIS AANDDIENS: NAGMAAL

TEMA: 3 gebede vir jou...

LITURGIE

WIE

WAT

DETAIL

BORD/MUSIEK

 

Vooraf musiek

FLAM-liedere

Afkondig/program

Liturg

Welkom & groet

 

welkom-1

Liturg

Gebed

 

Stilgebed-1

Liturg

Oproep

Jesus het mens geword - by ons kom bly..

Intog in Jerusalem

Foto1 (intog)

Foto2

 

Lof

“Hosanna / Hosanna”

“He is the King of kings”

“Loof Koning Jesus”

783 (afr, eng)

797 of 797a

879 (afr, eng)

 

Oproep

Soms vergeet ons dat Hy nie opgehou het om God te wees nie...’n GROOT heilige God...

Agnus Dei (Willie JOubert)

Foto3


Foto4

 

Aanbidding

LB169:1-3 “Heilig, heilig, heilig”

LB174 (2x) “Heilig, heilig, heilig, Here, God van mag”

LB172 (2x) “Heilig, heilig, heilig”

169 (LB)

174 (LB)


172 (LB)

MG

Oproep

‘N GROOT heilige God...en elkeen van ons staan vanaand voor Hom: ‘n mens kan oral jou pelle saamvat, maar as jy voor God kom staan, staan jy alleen...

“Hier is ek” (Retief Burger)

Foto5




Foto6

 

Aanbidding

LB170(2x) “Heilig, heilig, heilig”

LB171:1-2 “Heilig, heilig, heilig”

775

774

(Musiekgroep gaan sit)

 

 

Record aan

Klank: Record

Ouderling

Voorbidding

Alleen voor God

Stilgebed-1

Liturg

Skriflesing

Joh 17, Luk 22:31-34, Luk 23:34

Skrif-1

Liturg

Preek

Drie gebede vir jou...

Preek

Almal

Toewyding / tafel gereed

Uitdeel van brood en wyn

Gebruik

Jeugmusiekgroep

 

nagmaal-1


nagmaal-2

1079

Liturg

Gebed

 

Stilgebed1

 

 

Record af

Klank: Stop Record

Diakens

Offergawe

Afkondings op bord

Dankoffers-

afkondig

Liturg

Afkondigings

 

 

MG

Lied

“My hande hef, ek op na U”

906 (2x)

Liturg

Seën