SONDAG 4 Febr

SUIDERKRUIS GEMEENTE

AANDDIENS

Tema: Kleingroepe - jy het ‘n familie...

LITURGIE


WIE

WAT

DETAIL

BORD/MUSIEK

 

Vooraf musiek

 

 

Liturg

Welkom & groet

 

welkom-5

Liturg

Gebed

 

Stilgebed

Liturg

Oproep tot lof

 

1427

MG

Lof

As jy lief is vir die Here (1-4)

Smile a while (2x)

Wherever I am (2x)


Video-insetsel (Beauty of the earth)


Daarom (Flam 34)(1,r,2,,r,s1,s2)

625

1009

1075


Video1


706

 

Bevestiging

Formulier

Bevestiging

Lied: “Ons aanvaar jou” (1-2)

1404

1404

942a

Liturg

Oproep tot aanbidding

Video-insetsel: The Lord’s prayer2

7500 - video 2

MG

Aanbidding

God van my hart (1,r,2,s)

Here I am to worship

Here God almagtig (1-2)

756

827

778

 

 

Record aan

Klank: Record

Ouderling

Voorbidding

 

 

Liturg

Skriflesing

Hand 2

Skrif-2

Liturg

Preek

Jy hoef nie alleen te wees nie...

Preek

Almal

Toewyding

Brother let me be your servant (1-5)

659

Liturg

Gebed

 

Stilgebed

 

 

Record af

Klank: Stop Record

Diakens

Offergawe

Afkondings op bord

 

Liturg

Afkondigings

 

 

MG

Lied

I love this family of God (2x)

817

Liturg

Seën

 

 





PREEKSKETS


Inleidende vrae:

                      Dink julle die kerk gee regtig om vir jou?

                      Wie (dink jy) is die kerk?


Video


Vrae uit die video:

                      Wie het hierdie ou bygestaan in sy moeilike tye? (Omgeegroep)

                      Op watter maniere het hulle hom bygestaan?


Vraag: Hoekom moet ‘n mens deel wees van ‘n kleingroep?

          Model van vroeë kerk - geestelike familie

          Gemeentes is te groot.


Wat gebeur in ‘n omgeegroep?

                      1 Tess 2:8 “So geheg is ons aan julle dat ons nie net die evangelie van God aan julle gegee het nie, maar ook ons lewe vir julle sou wou gee, want ons het julle lief gekry.”

                      1 Kor 12:26 “As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.”

                      Jak 5:16 “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking.”

                      Gal 6:2 “Dra mekaar se laste, en gee op dié manier uitvoering aan die wet van Christus.”

                      


Wat gebeur as ‘n mens nie deel van so ‘n groepie is nie?

          Alleen

          Voel kerk het jou gelos

          Alleen oud word


As jy reeds deel is van so groep:

          Moet nooit ‘n geslote groep word nie.

          Moet nooit julle eie soldate skiet nie.

          Moet nooit ophou bid en omgee nie.